Imelda Staunton

Imelda Staunton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Imelda Mary Philomena Bernadette Staunton
Geboorte 9 Januarie 1956 (1956-01-09)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Imelda Staunton (gebore 9 Januarie 1956) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shakespeare in Love (1998), Vera Drake (2004), Harry Potter and the Order of the Phoenix (2007), en Pride (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy